Madiba in Washington, D.C

© Dr Peter Magubane
Mandela skud hande met ’n joernalis op ’n oggendstap in Washington DC tydens sy eerste besoek na sy vrylating.
Toe Nelson Mandela sy vryheidstoer aangepak het, het hy 'n uitgebreide reis na die Verenigde State van Amerika (VSA) onderneem. Hy het verskeie state besoek, insluitend stede soos Boston, New York, Atlanta en Washington D.C. Mandela het die destydse president George Bush ontmoet en 'n goeie politieke verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA begin. Talle joernaliste en fotograwe uit die VSA en Suid-Afrika het Mandela op hierdie reis vergesel, foto's geneem en onderhoude met hom gevoer. Hierbo is Mandela besig om hande te skud met ’n joernalis op 'n oggendstappie.

"Mense reageer volgens hoe jy hulle behandel." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more