Crowned Cormorant
Kuifkopduiker
Naam
Kuifkopduiker
Latynse naam
Phalacrocorax coronatus
Familie
Phalacrocoracidae
Lengte
54 cm
Habitat
Rotsagtige kuslyne en kus-eilande, soms lagunes.
Onvolwasse voorkoms
Onvolwassenes is bruin.
Volwasse voorkoms
'n Mariene-weergawe van die rietduiker en herkenbaar aan sy meer algehele swart voorkoms, permanente kuif die hele jaar en korter stert.
Status
Redelik algemene inwoner.
Verspreiding
Kom voor langs die kus vanaf Augustus tot April in groot getalle, maar individue kan dwarsdeur die jaar gevind word. Baie skaars in die binneland.