Aanhaling van Mbeki oor Mandela

© Eric Miller

Diepgaande Toegewydheid

President Thabo Mbeki, wie vir Nelson Mandela geluk gewens het namens die regering en die mense van Suid-Afrika in 2007, het gesê dat die land en die wêreld bevoorreg is om die lewe van só ‘’n uitstaande leier van ons mense te vier’.

Voormalige president Mandela het Suid-Afrika, die kontinent en die res van mensdom geïnspireer deur sy lewe, sy leierskap en sy gevestigde en diepgaande toewyding aan die stryd teen Apartheid en vir ’n regverdige en demokratiese samelewing’ het Mbeki gesê.

Translated by Nina Joubert

Bill Clinton on Mandela's Legacy

Voormalige president van die Verenigde State van Amerika, Bill Clinton, het hulde gebring aan Nelson Mandela gedurende die 2007 Mandela verj...more