White-breasted Cormorant
Witborsduiker
White-breasted Cormorant.
Naam
Witborsduiker
Latynse naam
Phalacrocorax carbo
Familie
Phalacrocoracidae
Lengte
90cm
Habitat
Kom enkel of in groepe voor op rotse teen die kus, eilande en riviermondings, plus groot binnelandse waters waar hulle dikwels in dooie bome sit.
Hoeveelheid kuikens
3 - 4 (af en toe 5).
Teling
Teel reg deur die jaar, maar dit bereik hoogtepunt in Augustus of Januarie in die Kaap; Aangeteken vanaf Maart tot Oktober in die binneland. Eiers 3 - 4, soms 5, is kalkwit met groen-blou skynsel wanneer vars.
Onvolwassene beskrywing
Onvolwasse voëls is vaal wit op die borskant, wat tot na die maag strek.
Volwassene beskrywing
Herkenbaar deur sy groot lyf en wit borskant, vanaf die keel tot bors. Onvolwassenes se broskant is heeltemal wit, veel witter as ‘n onvolwasse Rietduiker.
Status
Kom algemeen voor
Waar hulle gevind word
Wêreldwyd. Dwarsdeur Afrika.
Duikers is watervoëls en is vanaf 63 tot 101 cm lank met lang, krom snawels. Alhoewel hulle groot pote hierdie voëls uitsonderlike swemmer...
more