Skates
Vlete
Igama leentsapho eziqhelekileyo
Vlete
Wetenskaplike naam
Rajidae
Grootte
Tot 2 m
Identifikasie
Plat, skyfvormige liggaam met driehoekige vlerke. Onderskeibar van rôe deur die prominente borsvinne agter die ‘vlerke’. Kleur varieer aan die bokant. Onderkant gewoonlik liggekleurd.
Algemene Inligting
Die Rajidae familie bestaan uit 18 genera en 200 spesies. Oë is bo-op die kop. Asemhalingsopeninge agter die oë. Skurwe, doringagtige vel. Sommige spesies het stekels al langs die midlyn. Bodemvoeders. Ovipaar. Eierpakkies is horingagtig en het vier lang punte om die pakkie te anker.
Voeding
Leef van skaaldiere en klein vissies. Skuil onder die sand en stel so ‘n hinderlaag vir die prooi.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.
Algemene Spesies
Winter skate (Raja ocellata)
Biscuit ray (Raja miraletus)
Thornback ray (Amblyraja radiata)