Devil Ray
Gewone familienaam
Manta
Ander in die familie
Kappiebek, Smooth-tail, Mobula, Bull, Cownose
Wetenskaplike naam
Mobula kuhlii
Grootte
Tot 5m
Identifikasie
Onderkaak strukture by die kop met ‘n vlieërvormige liggaam en lang, dun stert. Donker bo-op met ‘n wit onderkant. Mond aan die onderkant. Kop is small.
Algemene Inligting
Die Myliobatidae familie bestaan uit 7 genera en 42 spesies. Kleiner as die Manta. Mond posisie ook anders. Kan groot skole vorm. Al waargeneem dat hulle uit die water spring. Stert is korter as die liggaam. Word gejag vir hulle vel, vleis, kraakbeen en kief filterplate. Ovoviviparig. Babas word ten volle ontwikkel gebore.
Voeding
Filtter voeders. Voedsel sluit in plankton en vislarwes.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropies oseane van die wêreld.