Whales
Walvis

© Shem Compion

Algemene familienaam

Walvis [Cetacea]

Ander in orde

Right whale, Minke whale, Bryde’s whale, Blue whale, Gray whale, Pygmy whale.

Grootte

Tot 34m

Identifikasie

Groot, vaartbelynde liggame. Vinne en liggaamsgrootte verskil oor die suborde. Kleur verskil van liggrys, blou tot swart en wit. Grootste soogdiere in die oseaan.

Allgemene inligting

Die Cetacea orde bestaan uit 3 subordes, waarvan 1 uitgestorwe is, en 88 spesies. Dit sluit in baleinwalvisse en getande walvisse. Studies het bewys dat walvisse nie immuun is teen dekompressiesiekte nie. Gedrag wat insluit spring, slaan met die stert en ‘spring’ is al waargeneem. Sterte is horisontaal in die water en word gebruik vir aandrywing. Die meeste het rugvinne. Baleinwalvisse het twee blaasgate; getande walvisse het een. Vivipaar – lewende geboortes.

Voeding

Getande walvisse leef van ander seesoogdiere en vis. Baleinwalvisse leef van plankton.

Verspreiding

Kom voor in alle oseane van die wêreld.

Algemene spesies

Boggelrug walvis
Megaptera novaeangliae
Southern right whale
Eubalaena australis
Moordvis
Orcinus orca