Scorpionfish
Skerpioenvis
Algemene familienaam
Skerpioenvis
Alias
Stingers, Reef stonefish
Wetenskaplike naam
Scorpaenopsis
Grootte
Tot 40cm, gemiddeld 30cm
Identifikasie
Hulle word identifiseer deur hulle onreëlmatige kamoeflering. Groot mond aan di voorkant vn die kop. Kop is afgeplat met benerige plate vir beskerming. Kleur pas aan by die omgewing, en sluit in bruin, rooi, oranje, geel, beige en wit.
Algemene inligting
Die Scorpaenop-sis genus bestaan uit 26 spesies. Word soms verkeerdelik aangesien vir ‘n klipvis. Kom voor op koraalriwwe, gekamoefleer en baie stil. Hulle waai hulle binneste borsvinne wannneer bedreig. Vang prooi deur hulle in te suig. Steek kan baie pynlik wees, maar nie dodelik nie. Pelagiese kuitvisse.
voeding
Leef van klein visse en ogewerweldes.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en topiese oseane vn die wêreld.
Algemene spesies
Devil scorpionfish
Scorpaenopsis diabolus
Valssteenvis
Centrogenys vaigiensis
Lappies – skerpioenvis
Scorpaenopsis venosa