Persimmons

© Louise Brodie

Persimmons word in tropiese tot gematigde gebiede regoor die wêreld geproduseer en is bekend aan verskeie name insluitende Persimmon, Asiatiese of Japanese Persimmon, Kaki vrugte en Amerikaanse Kaki. Die sagtevrugte is baie gewild in die Verre Ooste waar beide die eet en produksie vlakke aansienlik is. Dit het aan gewildheid in die Westerse-markte gedurende die afgelope paar dekades toegeneem. Kommersiële produksie van hierdie vrugte het in Suid-Afrika in die 1990s begin.

Translated by Wilma Koeppen

Persimmon Produksie

Persimmon vrugte word gewoonlik vars geëet, maar daar is groot persimmon verwerkings nywerhede wat gedroogde persimmons produseer. Omdat pe...more

Persimmon Variëteite

Persimmons is die eetbare vrugte van bome in die genus Diospyros in die familie Ebenaceae. Die woord Diospyros kom van die antieke Griekse w...more