Nelson Mandela se Hartlike Verwelkoming

© Dr Peter Magubane
Nelson en Winnie groet die skare wat by Ellispark stadion in Johannesburg saamgedrom het om hom by die huis te verwelkom.
Na Nelson Mandela se vrylating uit die tronk, is hy hartlik terug verwelkom deur ondersteuners, sy familie en politieke geaffilieerdes. Baie geleenthede en byeenkomste is tot sy eer gehou, wat hy gewoonlik bygewoon het met sy vrou, Winnie Mandela, en ander kollegas. In die foto is 'n triomfantelike Mandela terwyl hy die Ellis Park-stadion in Johannesburg betree by ’n tuisbyeenkoms. Sy vuis het in die lug gebal as 'n teken van die 'struggle'. Sulke gebeure het altyd groot skare ondersteuners getrek wat hul leier se vrylating gevier het.

"Dit bly altyd onmoontlik totdat dit klaar is." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more