Nelson Mandela se eerste paspoort

© Dr Peter Magubane
Madiba hou sy eerste paspoort vas in sy huis in Orlando-Wes.
Nelson Mandela se eerste paspoort is agt dae ná sy vrylating aan hom uitgereik. Alhoewel sy tweede naam, Rolihlahla, verkeerd op die dokument gespel is as 'Rolilahla', het hy dit gebruik om na verskeie Afrika-lande te reis wat Suid-Afrika se waardes in die bevrydingstryd gedeel het, insluitende Zimbabwe, Ethiopië en Zambië. (Die naam 'Rolihlahla' is 'n isiXhosa naam en in die algemeen beteken dit 'moeilikheid maker'.)
Mandela het begin met 'n toer van lande in Afrika en die res van die wêreld, soos die Verenigde State en Brittanje, om politieke en ekonomiese kwessies met wêreldleiers te bespreek. Hy het ook vir die ANC veldtog gevoer en waardevolle finansiële steun verseker.

"Mag jou keuses jou drome weerspieël, nie jou vrese nie." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more