Nelson Mandela by die CODESA Onderhandelinge

© Dr Peter Magubane
Zwelakhe Sisulu, Roelf Meyer, Nelson Mandela en Cyril Ramaphosa by die CODESA onderhandelinge.
Nelson Mandela het op 13 November 1991 die heel eerste konstitusionele onderhandelinge wat by die Wêreldhandelsentrum in Kempton Park gehou sou word, aangekondig. Dit was die eerste multi-party vergadering en was die Konvensie vir 'n Demokratiese Suid-Afrika (CODESA) genoem. In hierdie foto sien jy Zwelakhe Sisulu, Roelf Meyer, Nelson Mandela en Cyril Ramaphosa by die Konvensie vir ’n Demokratiese Suid-Afrika (CODESA) onderhandelinge.

"Deel van optimisties wees is om jou gesig na die son te rig en jou voete te laat voorentoe beweeg." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more