Nelson Mandela by die Begraafplek van sy Ma

© Dr Peter Magubane
Nelson Mandela, Zindzi Mandela en Winnie Mandela by die graf van Madiba se ma in Qunu. Sy ma het gesterf toe hy in die tronk was en hy was nie toegelaat om haar begrafnis by te woon nie.
Nelson Mandela, Zindzi Mandela en Winnie Mandela by die graf van Madiba se ma in Qunu – ’n dorp in die voormalige Transkei, nou bekend as die Oos-Kaap. In 1968 het Noqaphi Nosekeni, Mandela se ma, gesterf terwyl hy op Robbeneiland in die tronk was en hy was die reg om haar begrafnis by te woon, geweier. In die foto is Madiba op pad na sy ma se graf om sy respek aan sy ma se graf te betoon. Nelson, Winnie en Zindzi Mandela was hul hande. In die Xhosa-kultuur word hande by die graf gewas as 'n manier om die dood weg te was en om die ronddra van die dood te vermy.

"Ons moet tyd verstandig gebruik en altyd besef dat die tyd altyd ryp is om die regte ding te doen." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more