Nelson Mandela – ’n Beeld

©Dr Peter Magubane
Die Vader van die Nasie
“Let there be justice for all. Let there be peace for all. Let there be work, bread, water and salt for all. Let each know that for each the body, the mind and the soul have been freed to fulfil themselves.” Hierdie wyse woorde is eens deur ons ikoniese leier, president Nelson Mandela, gesê. In 'n close-up foto van Nelson Mandela lyk die vader van die nasie plegtig, soos wat hy vir die kamera kyk. Madiba was 'n waardige, nederige man wat die gewig van Suid-Afrika se vryheid op sy skouers gedra het. Hy was 'n inspirerende figuur vir alle Suid-Afrikaners en die wêreld ook.
"Daar is niks wat ek meer vrees as om wakker te word sonder 'n program wat my sal help om 'n bietjie geluk te bring aan diegene met geen hulpbronne nie, die wat arm is, die wat ongeletterd is en aan diegene met terminale siektes." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more