Mense Wag om vir die eerste keer te stem in Suid-Afrika se Eerste Demokratiese Verkiesing

© Dr Peter Magubane
Mense wag vir ure om vir die eerste keer te stem in Suid-Afrika se eerste vry en regverdige demokratiese verkiesing.
Na amper 300-jaar sal mense van kleur in Suid-Afrika kan stem. Duisende het in rye gestaan om te stem en die land vir beter te verander. ’n 80-jaar oue Christina Vanqa, ’n swart vrou wat onlangs as ’n huishulp afgetree het, het gesê dat sy nie wil hê dat die blankes moet weggaan nie. Sy het met geluk in haar hart 05:00 opgestaan om in die nasionale verkiesing te stem. Sy het gesê dat sy wil hê hulle moet bly en saam aan Suid-Afrika bou.

Nelson Mandela het aangekondig dat vandag nie soos enige ander dag is nie. Hy was as die eerste president van die hervormende volk verkies, 4-jaar nadat hy uit gevangenisstraf bevry is. Hy het gesê dat stemmery in die land se eertse vry en regverdige verkiesing begin het en dat die dag die land se vryheid aandui.

"Daar is geen maklike roete na vryheid nie." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more