Die Mandela Familie

© Dr Peter Magubane
Die Mandela familie wat byeengekom het vir ’n privaat funksie by Tuynhuis, die president se woning in Kaapstad.
Nelson Mandela was drie keer in sy lewe getroud. Sy eerste vrou was Evelyn Ntoko Mase wat hy in 1958 geskei het. Sy tweede vrou was Winifred Nomzamo Zanyiwe Madikizela wat hy in 1996 geskei het en sy laaste huwelik was aan Graça Machel. Machel was voorheen die vrou van die vermoorde Mosambiekse president Samora Machel. Madiba het 17 kleinkinders en 15 agterkleinkinders.

In hierdie foto het die Mandela-familie byeengekom vir 'n privaat funksie by Tuynhuis, die President se woning in Kaapstad.

"Ons verbind onsself tot die opbou van ’n volledige, regverdige en blywende vrede." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more