Madiba Vier Sy 72ste Verjarsdag

© Dr Peter Magubane
Madiba vier sy 72ste verjaarsdag met kinders by ’n crèche in Orlando-Wes.
Nelson Mandela het in 1990 sy 72ste verjaardag gevier by 'n crèche in Orlando-Wes waar hy omring was deur klein, glimlaggende gesigte. Madiba het kinders lief gehad en geglo dat hulle die toekoms van Suid-Afrika is. In 1995 het Mandela die Nelson Mandela Kinderfonds gestig waarna hy gedurende sy ampstermyn 'n gedeelte van sy salaris geskenk het. Die fonds streef daarna om, soos Mandela verduidelik, die Afrika-kind ’n stem en waardigheid te gee deur 'n regte-gebaseerde beweging te bou.

Nelson Mandela het eenkeer gesê dat ’n mens 'n kind liefde, geluk en vrede moet gee.

"As ons bevry is van ons eie vrese, bevry ons teenwoordigheid ander mense outomaties. Elke gemeenskap in ons land het ’n fundamentele reg om in vryheid van vrees te lewe." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more