ANC Ondersteuners betoog teen Apartheid

© Dr Peter Magubane
Plakkaat-draende skare betoog by die Uniegeboue in ANC-ondersteunde protes teen F.W. de Klerk se regering en die gestaakte magsonderhandelinge.
Gedurende die apartheidsjare het mense optogte en byeenkomstes gereël ter ondersteuning van die ANC ('African National Congress') en om op te staan teen die apartheidsregime en die Nasionale Party-regering. Skare sou plakkate omhoog hou wat Nelson Mandela en die ANC ondersteun terwyl hulle dreunsang uitvoer. Op die foto is 'n skare wat op die Uniegeboue afstap, in protes teen die regering van F.W. de Klerk en die gestaakde onderhandelings oor magsverdeling.

"In my land gaan ons eers tronk toe en dan word ons president." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more