Soldaatvis

© Johan Boshoff

Algemene familienaam

Soldaatvis

Wetenskaplike naam

Myripristinae

Grootte

Tot 50 cm, gemiddeld 18 cm.

Identifikasie

Plat, ovaalvormige liggaam met growwe, tweekleur skubbe. Diep gevurkte sterte. Groot oë en stomp neus. Gewoonlik rooi met ligter areas of donker kolle.

Algemene Inligting

Die Myripristinae sub-familie bestaan uit 8 genera en 84 spesies. Familie van die eekhoringvis. Kom voor op die riwwe gedurende die dag of skuil in skeure en onder oorhange. Jag meestal snags. Verkies areas met sterk stome. Pelagiese kuitvisse.

Voeding

Leef van bodemlewende krappe en garnale.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en topiese oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Vlekoog-soldaat (Myripristis murdjan)
Finspot/Pale soldiervish (Myripristis melanosticta)
Geelvin-soldaat (Myripristis chryseres)