Brenda Fassie Omhels Mandela

©Dr Peter Magubane
’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela.
Brenda Fassie, ook genoem, MaBrr, is vir haar unieke musiekstyl wat enige onderwerp in ’n lied kon verander, bekend. Sy kon tydens haar optredes selfs ’n huis vol politici kry om te dans sonder omgee, insluitend Mandela.

Dit was algemeen bekend dat Mandela musiek lief gehad het en hy is dikwels afgeneem terwyl hy by geleenthede regoor die wêreld dans. Hy het eenkeer gesê dat musiek en dans hom ’n gevoel van vrede teenoor wêreld gee. En verder dat dit hom vreedsaam teenoor homself ook laat voel.

"As hulle kan leer om te haat, kan hulle geleer word om lief te hê." ~ Nelson Mandela