Opwindende Wegbreek - Jou Verblyf
Madikwe Wildreservaat, Noordwes Provinsie

Thakadu River Camp het permanente oopplan sit/slaapkamer luukse tente met ’n en-suite-badkamer met ’n aparte bad en stort.

Jou Kamer

Die luukse suites het ekstragroot koningsgrootte beddens en die familie suites het twee enkelbeddens. Maak die vloer-tot-dak glasdeure oop om die besonderse natuur in te nooi. Elke tent het lugversorging en tee en koffie maak geriewe. Kinders van alle ouderdomme is welkom en daar is ’n kinderoppasser beskikbaar. 

Lodge Fasiliteite

Intieme troues en kleiner konferensies kan gereël word 
Wi-Fi in die hoofgebou 
Uitkyk dekke 
Kinderoppasser beskikbaar