Water Hyacinth
Nyllelie

Naam

Nyllelie, Snotterbel, Waterhiasant

Latynse naam

Eichhornia Crassipes

Beskrywing

'n Waterplant met vlesige groen blare en 'n geswelde blaarstingels. Die blomme is ligpers van kleur. Die Nyllelie is 'n indringende uitheemse plant uit tropiese Amerika wat die oppervlaktes van water bedek.

Habitat

Die Nyllelie kom voor in enige liggaam water waaraan dit bekendgestel is en is vandag reg deur Afrika versprei.

Veldnotas

Die Nyllelie is redelik maklik die mees skadelike indringer plant in Suid-Afrika. Die plant was die vroeë jare van die 1900's eers in die Kaapse gebied bekendgestel. Die plant het aggressief versprei, en het waterweë en voedingstowwe van lewensvorme verstik waar ookal dit groei.
Baie metodes is probeer om die onkruid onder beheer te bring, meestal met min gevolg.