Sponges
Sponse
Algemene familianaam
Sponse
Wetenskaplike naam
Porifera
Grootte
Meer as 5m lank
Identifikasie
Grootte, vom en kleur varieer gootliks. Kan buisvormig, koppie-vormig, rond, soos ‘n boom gevorm of lang, muur-agtige sponse wee. Almal het ‘n muur met groter en kleiner openige. Kleur varieer van oranje en rooi tot swart, beige en bruin.
Algemene Inligting
Porifera phylum bestaan uit meer s 15 000 spesies. Afhangende van die spesies, bestaan hulle uit kollageen, spongen (badsponse) kalk of silica sponsnaaldjies wat die vorm van die spons verseker. Klein haartjies (flagellae) beweeg water binne in die spons rond, wat help met voiding. Net ‘n klein stukkie is nodig om weer te kan groei. Plant voort deur te bot of deur planktoniese larwes.
Voeding
Leef van klein Partikels. Sommige is karninvore – leef van klein skaaldiertjies, minder as 1mm in dersnee.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en topiese oseane van die wêreld.
Algemene Spesies
Koppie spons - Icinia sp
Greek sponge - Spongia sp
Wall sponge - Spirastrella sp