Ongekende Perfektheid - Jou Verblyf
Shamwari Wildreservaat, Oos-Kaap

Eagle’s Crag Lodge se akkommodasie is eksklusief en bestaan uit suites wat van glas en klip gemaak is.

Jou Kamer

Suites met koning-grootte beddens of tweeling beddens is beskikbaar. Al die suites bevat moderne geriewe.

Elke kamer by Eagle’s Crag Lodge het lugverkoeling, tee-en koffie fasiliteite, haardroeërs, elektriese kluise, universele skakelaars, telefone, en-suite badkamers met binne- en buite storte en privaat plonspoele.

Lodge Fasiliteite

Biblioteek
Raadsaal
Kroeg/Sigaarsaal
Spa met 2 behandelingskamers
Internet konneksie
Binne- en buite storte