Sandwich Tern
Grootsterretjie
Naam
Grootsterretjie
Latynse naam
Sterna sandvicensis
Familie
Rynchopidae
Habitat
Kuslangs- kom voor in klein groepies. Voer slegs vanaf die see en rus op strande.
Voël roep
‘n Skerp, kras 'kirrik-kirrik'.
Volwassene beskrywing
Baie groter as gewone ‘Sterretjies’. Die kleur van sy rug ligter as ander soortgelyke ‘Sterretjies’. Verskil van die Oostelike Sterretjie met 'n baie skraler voorkoms en ‘n lang dun snawel, swart met 'n geel punt.
Status
Algemene somerbesoeker.
Waar hulle gevind word
Wes-en Oos-Atlantiese Oseaan. Gevind om ons kus, so ver noord as Mosambiek.