Octopus
Seekat

© Jean Tresfon

Algemene Familienaam

Seekat

Wetenskaplike Naam

Octopoda

Grootte

Van 1 cm tot armlengte van 4 m.

Identifikasie

Sagtelyf dier met agt ledemate wat geheg is aan die rond mantel aan die bokant van die kop. Een of twee rye suiers aan alle arms. Mond met ‘n bek in die middel van die ledemate. Twee groot oë.

Algemene Inligting

Die orde Octopoda val onder die klas Cephalopoda wat cuttlefish, squid en nautilus insluit. Baie goed gekamoefleer. Kan baie vining van kleur verander. Die meeste seekatte het drie harte. Swem deur water deur die kieue in te neem en weer uit te forseer deur die slurpe. Die meeste spuit ink as verdedigingsmeganisme wanneer bedreig. Plant voort deur eiers wat deur die wyfie opgepas word totdat hulle uitbroei, waarna sy doodgaan.

Voeding

Leef van vis, skaaldiere en weekdiere.

Verspreiding

Kom voor in alle oseane, van die tropiese tot die arktiese.

Algemene Spesies

Giant pacific octopus
Enteoctopus dofleini
Marbled octopus
Octopus aegina
Red octopus
Octopus cyanea