Nelson Mandela Met Verenigde State Burgerregte-aktivis Jesse Jackson in New York
Nelson Mandela gesels met Verenigde State burgerregte-aktivis Jesse Jackson in New York. Winnie Mandela en New York Burgermeester Howard Dinkins kyk toe.
In 1990 het Nelson Mandela na Amerika gereis, nadat hy ’n uitnodiging van die Withuis ontvang het om president George Bush te ontmoet. Mandela het gedurende sy reis verskeie persoonlikhede, soos David Dinkins, die burgemeester van New York, Rosa Parks, die familie Martin Luther King, die Kennedy-familie en die musiekikoon Stevie Wonder ontmoet.
Hierdie foto beeld Nelson Mandela wat praat met die Amerikaanse burgerregte-aktivis Jesse Jackson in New York uit. Winnie Mandela en die burgemeester van New York, David Dinkins, kyk toe.
"Ek het 'n spesiale plek vir die mense wat tydens my moeilike tye met my bevriend geraak het." ~ Nelson Mandela
’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....
moreMandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...
moreMandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....
moreVerskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....
more