Nelson Mandela en Tokyo Sexwale

© Dr Peter Magubane
Tokyo Sexwale en Nelson Mandela by ’n ANC-verkiesingssaamtrek voor die 1994 verkiesings
Daar was baie geleenthede en byeenkomste in Nelson Mandela se eer gehou en hy het hulle gewoonlik met sy vrou, Winnie Mandela en ander kollegas bygewoon. In hierdie foto staan 'n jubelende Mandela met 'n gebalde vuis agter-op 'n bakkie saam met Tokyo Sexwale en mede-Robbeneilandgevangenes by die ANC-verkiesingsbyeenkoms in Sharpville voor die 1994-verkiesing.

"’n Man wat ’n ander man se vryheid wegneem, is deur haat gevange geneem. Hy is toegesluit agter die tralies van vooroordeel en nougesindheid." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more