Nelson en Winnie Mandela by die Huis Saam na Sy Vrylating uit die Tronk

© Dr Peter Magubane
Nelson en Winnie Mandela spandeer saam tyd by die huis op die derde dag na sy vrylating uit die tronk
Vir drie dae nadat Nelson Mandela ná 27-jaar se tronkstraf uit die Victor Verster-gevangenis vrygelaat is, het hy met Winnie nodige tyd gespandeer. Met sy vrylating het hy aan duisende ondersteuners gesê dat hy hulle as kamerades en mede-Suid-Afrikaners groet in die naam van vrede, demokrasie en vryheid vir almal. Baie van die ondersteuners het vir die eerste keer weer ’n blik van die 71-jarige kongresleier gehad.
Mandela het geskryf dat hy Winnie vir die eerste keer by 'n bushalte in Soweto gesien het. Sy was 22-jaar oud en die land se eerste swart vroulike maatskaplike werker. Hy was 18-jaar ouer as sy, getroud met drie kinders en 'n sleutelspelere in die stryd teen Apartheid. Hy het verder in sy biografie geskryf dat hy nie seker was dat dit liefde met eerste sig was nie, maar dat hy die oomblik toe hy vir Winnie Nomzamo gesien het, geweet het dat hy haar as sy vrou wil hê.

"Mense het die vermoë om tot enige iets aan te pas." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more