Mandela en president FW de Klerk by die Konvensie vir ’n Demokratiese Suid-Afrika (CODESA)

© Dr Peter Magubane
Mandela en President FW de Klerk saam by die Konvensie vir Demokratiese Suid-Afrika (CODESA). Die formele onderhandelinge om die einde van Apartheid aan te bring, was gehou tussen die partye by die World Trade Centre in Kempton Park, Johannesburg.
Die foto beeld die formele onderhandelinge tussen die partye uit by die Wêreldhandelsentrum in Kempton Park, Johannesburg. Hierdie onderhandelinge is gehou om die einde van Apartheid te bewerkstellig. Tydens die Konvensie vir Demokratiese Suid-Afrika (CODESA) in Durban in 1991 het meer as 90 organisasies vergader om die verandering van politieke leierskap in Suid-Afrika te bespreek en uit te werk. Daar was verhoogde spanning in die land gaande die staking oor die oplegging van Belasting op Toegevoegde Waarde, die regse-vleuel woede en politieke geweld na die ondertekening van die Nasionale Vredesooreenkoms. Dit was teen hierdie agtergrond dat FW de Klerk se Nasionale Party en die ANC in die geheim vergader het om die weg te baan vir die multi-party onderhandeling in Desember 1991.

"Wanneer ons diep seergemaak is deur die optrede van ander, sal ons nooit genees totdat ons nie vergewe het nie." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more