The Madikwe Lelapa Lodge is ideaal vir families soos wat die naam veronderstel - Lelapa beteken ‘familie’.
Akkommodasie by die Madikwe Safari Lodge bestaan uit ’n keuse tussen 20 suites; 12 Suites by die Madikwe Lelapa Lodge, 4 Suites by die Madikwe Kopane Lodge en 4 Suites by die Madikwe Dithaba Lodge. Warm en vriendelike gasvryheid kan geniet word saam met 12 eksklusiewe suites wat ’n private plonspoel, oop-plan ontspanningsarea en eetkamer het. Daar is ook ’n universele toeganklike suite.
Kinders van alle ouderdommme is welkom by Lelapa Lodge. Daar is egter ’n streng Geen kinders-beleid by Dithaba Lodge, behalwe as die lodge vir eksklusiewe gebruik uitverhuur word. Madikwe Kopana Lodge en die Madikwe Dithaba het beide 4 luukse Suites wat toegerus is met privaat plonspoele, oop-plan eetareas en leefareas en universiele toeganklike kamers.
Spa
Boetiek
Private plonspoele
Eetstoep en restaurant
Eetkamer
Boma
Trou fasiliteite
Gratis Wi-Fi (in publieke areas)
Eco House kindersentrum