Buitengewone Wild Waarneming - Jou Verblyf
Madikwe Wildreservaat, Noordwes Provinsie

Buffalo Ridge het slegs 8 grasdak chalets wat op die rant van ’n kloof geleë is en die hoof lodge area word met ’n houtbrug bereik.

Jou Kamer

Buffalo Ridge Safari Lodge bied akkommodasie in 8 luukse grasdak chalets wat op ’n heuwel geleë is. Elkeen het ’n smaakvol gemeubileerde slaapkamer wat op ’n privaat uitkyk dek oopmaak. Daar is ook lugversorging en waaiers vir die warm somermaande.

Stap net oor die houtbrug wat die hoof lodge area met die chalets verbind en gaan ontspan in die sitkamer, boma, kroeg of swembad. Daar is 2 uitkyk dekke by Buffalo Ridge Safari Lodge met gerieflike sitplek en meer as genoeg spasie vir almal om luilekker terug te sit.