Eenvoudig, Klein en Intiem - Jou Verblyf
Balule, Groter Kruger

By Mohlabetsi Safari Lodge het gaste ’n keuse tussen tradisionele rondavels of familie suites met grasdakke.

Jou Kamer

Die akkommodasie is beide lugverkoel en af gerond met natuurlike kleure. Kies tussen ’n dubbelkamer rondavel, tweeslaapkamer rondavel of ’n familie suite wat kinders kan akkommodeer. Hierdie intieme safari ervaring in die Balule Wildreservaat bied gaste daaglikse wildbesigtigingsritte en bos wandelinge, wat deur spoorsnyers wat die antieke kuns van spoorsny ken, gelei.

Lodge Fasiliteite

WiFi Kroeg en buitelug swembad Restaurant Wegneem middagetes Kluis Geldeenheid omruiling Wasgoed dienste Faks- en fotokopiëringsdienste Aandenkingswinkel Fasiliteite vir gestremde gaste Parkering