Verken Historiese Omgewings - Jou Verblyf
Amakhala Wildreservaat, Oos-Kaap

Leeuwenbosch Country House is ’n goed-gepreseerveerde privaat besitte herehuis.

Jou Kamer

Leeuwenbosch Country House is ’n goed-gepreseerveerde privaat besitte herehuis. Hierdie luukse akkommodasie in die Oos-Kaap het ’n warm huislike atmosfeer. Die kamers is beeldskoon gedekoreer met ’n kombinasie van antieke en moderne plaas-styl interieur. Die sagte tone en klassieke meubels is ’n ode aan die huis se oorspronklike styl en komplimenteer die natuurlike omgewing.

Die suites by Leeuwenbosch Country House slaap twee mense. Elke kamer kom met ’n luukse dubbelbed en ’n en-suite badkamer. ’n Gang lei na die gemeenskaplike ontspanningsarea.

Fasiliteite

Die gemeenskaplike ontspanningsarea binne die klassie plaashuis is die ligging vir smaakvolle hoog-tee, voordat jy op die laatmiddag wildbesigtigingsrit uitgaan.

Die serene inheemse tuin lei jou na die eetarea wat apart is van die hoof gebou. Al die maaltye word daar bedien. 

Leeuwenbosch Country House streef daarna om die luukse akkommodasie in die Oos-Kaap te wees wat waarlik jou huis weg van die huis af is.