Starfish
Seester

© Jean Tresfon

Algemene familienaam

Seester

Wetenskaplike naam

Asteroidea

Grootte

Tot 1 m.

Identifikasie

Plat liggame wat in arms saamsmelt. Vyf of meer arms is aanwesig (tot 24). Mond aan die onderkant. Het buisvoete waarop hulle rondbeweeg. Sommige het knoppe of “dorings” op die liggaam en arms. Kleur varieer van bruin, swart of wit, tot oranje, rooi, geel en pers.

Algemene Inligting

Die Asteroidea klas val onder die Echinodermata phylum, wat insluit al die Feather and Brittlestars, Sea cucumbers and Sea Urchins. Stadigbewegende, bodemlewende diere. Kan nuwe arms genereer as hulle verlore raak. Sommige dop hulle mae om op hul prooi om dit te verteer. Reproduseer deur middel van pelagiese kuitskiet.

Voeding

Leef van slakke, gapermossels, oesters, klein vissies en afval.

Verspreiding

Kom voor in alle oseane van die wêreld, insluitend die Arktiese Oseaan.

Algemene Spesies

Granulated seastar - Choriaster granulatus
Pincushion starfish - Culcita schmideliana
Red seastar - Linckia laevigata