Mantis Shrimp
Mantis Garnaal

© Johan Boshoff

Gewone Familienaam

Mantis Garnaal (Stomatopoda)

Grootte

Tot 30 cm, gemiddeld 12 cm.

Identifikasie

Die orde Stomatopodabestaan uit 19 families en 120 genera. Skuil in gate. Jag prooi deur hulle te deurbroor of hul doppe te vergruis. Baie komplekse oë stel hulle in staat om effektief te jag. Meestal nagtelike jagters. Dra hul eiers totdat dit uitbroei. Larwes is planktonies to die jong stadium.

Algemene Inligting

Die orde Stamatopoda bestaan uit 19 families en 120 genera. Skuil in gate. Jag prooi deur hulle te deurbroor of hul doppe te vergruis. Baie komplekse oë stel hulle in staat om effektief te jag. Meestal nagtelike jagters. Dra hul eiers totdat dit uitbroei. Larwes is planktonies to die jong stadium.

Voeding

Leef van vis, skaaldiere en weekdiere.

Verspreiding

Kom voor in al die gematigde en tropiese oseanevan die wêreld.

Algemene Spesies

Giant smashing mantis shrimp
Echinosquilla guerinii
Odontdactylus scyllarus
Peacock mantis shrimp
Spearing mantis shrimp
Alima laevis