Cleaner Shrimp
Skoonmaker Garnale

© Johan Boshoff

Gewone Familienaam

Skoonmaker Garnale

Wetenskaplike Naam

Alpheoidea

Grootte

1,2 cm to 30 cm

Identifikasie

Verlengde lyf met segmente. Vyf pare bene. Toraks is hard met ‘n buigbare buik. Twee pare antennas. Hulle het knypers op die eerste twee pare bene. Kleur verskil van rooi, wit en oranje na pienk en geel. Bruin en blou is ook al waargeneem.

Algemene Inligting

Die Alpheoidea superfamilie bestaan uit 22 genera en 129 spesies. Hierdie superfamilie sluit in alle garnale. Dit kan onderskei word van ‘prawns’ (garnale) deur om die tweede buik segment te onder te vergelyk. Dit oorvleuel beide die eerste en derde segment op ‘prawns’. Party diere van die familie tree op as skoonmakers van vis op riwwe. Hulle is pelagiese kuiters.

Voeding

Voed op parasiete, vel parasietes, detritus and klein vis.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Skoonmaker bokser garnale
Stenopus hispidus
Durban dansende garnale
Rhynchocinetes durbanensis
Wit band skoonmaker garnale
Lysmata amboinensis