Omdat landbou besproeiing duur is en ons 'n beperkte watervoorraad in Suid-Afrika het, is dit noodsaaklik om water doeltreffend te gebruik. Dit is uiters belangrik om eerstens vas te stel of die temperatuur wisseling van jou boerdery gebied geskik is vir die produksie van 'n spesifieke gewas.
Translated by Wilma Koeppen