Groot Magiese Land - Jou Verblyf
Tswalu Kalahari Privaat Wildreservaat, Noord-Kaap

Tswalu Kalahari Reservaat het ongelooflike uitsigte oor die Kalahari landskap en is ’n perfekte keuse vir reisigers wat opsoek is na luukse akkommodasie in die Kalahari.

Jou Kamer

Die privaat Tarkuni Huis is ideaal vir families en vriende met 5 individuele suites. Tarkuni het ’n gasheer, sjef, privaat voertuig, veldgids en spoorsnyer, privaat swembad, koelte stoeppe, tradisionele boma en buitelug in-stap storte.

Motse is die hoof lodge en rus op die voet van die Korannaberg. Motse Lodge het 9 ruim suites. Elke slaapkamer het ’n vuurmaakplek, en-suite badkamer, binne en buite stort, groot aantrek kamer en ’n studeer area.

Fasiliteite

Boma
Kalahari Spa
Buitelug verhitte swembad
Maaltye kan in die privaatheid van jou eie kamer geniet word
Kinderoppassers op aanvraag
In-loop wynkelder
Malori uitslaap dek
Gimnasium
Yoga tsala