Tydlose Styl en Grasie - Jou Verblyf
Timbavati, Groter Kruger

By Ngala Safari Lodge het elke kamer ’n buite en binne stort en ’n klassieke bosveld ligging.

Jou Kamer

Elke kamer het ’n privaat besigtigingsdek met lieflike skaduwee bome waaronder jy kan ontspan terwyl jy die warm laeveld klimaat geniet. Versier in kleure van room en wit, die kamers is verwelkomend en vang die klassieke safari gevoel vas. Die familie kothuise by Ngala Safari Lodge bestaan uit twee aaneenlopende suites en kan twee grootmense en twee kinders akkommodeer.

Groot glas vensters laat al die lig van die Afrika son in. Aandete kan op die privaat stoep bedien word vir ’n intieme familie samekoms. Die familie suites het ’n eetkamer en twee en-suite badkamers, sy eie swembad, voertuig en toegewyde gids en butler. Dit is ’n gesogte suite vir families wat na ’n klassieke safari opsoek is waar hulle private, kwaliteit tyd saam met mekaar kan spandeer.

Lodge Fasiliteite

Spa
Gym
Lugverkoeling
Kinderoppassers
Haardroër
Mini-kroeg
Tee- en koffie fasiliteite
Telefoon
Swembad
Safari winkel
Biblioteek
Wasgoed dienste