Iets Heilig - Jou Verblyf
Timbavati, Groter Kruger

Makanyi Lodge in Timbavati, Groter Kruger skenk aandag aan elke detail sodat gaste op hulle gemak kan voel.

Jou kamer

Die suites is ruim en het ’n heerlike ekstra-groot bed asook ’n aanlopende sitkamer en knus vuurmaakplek. Die privaat uitkykdek strek al langs die suite en het luukse banke om op te sit en uit te kyk oor die rustige dam. Elke suite by Makanyi Lodge kyk uit oor die dam uit en die twee grootter wittebrood-suites is die verste van die hoof lodge en het ’n privaat plonspoel.

Gemak en pleiser is eerste prioriteit op hierdie wildlewe safari in die Timbavati. Die Africology liggaamsprodukte is ’n lekker klein verrassing vir gaste in elke suite. Die kamers het komplimentêre wifi, ’n haardroër, mini-kroeg en ’n Nespresso koffie masjien sodat jou kamer soos jou eie klein toevlug voel.

Lodge Fasilititeite

Spa
Toegeruste gimnasium
Besigtigingsdek en swembad
Ruim en knus ontspanningarea
Vuurmaakplekke
Televisie
Boma vuur
Kroeg
Wi-Fi
Wasgoed dienste