Weerspieël jou Individualiteit
Sabi Sands, Kruger Nasionale Park

Geniet ʼn safari ondervinding in hierdie bekroonde akkommodasie geleë in die Sabi Sands Wildreservaat.

Hoogtepunte

Fynproewers etes en wyn proe ondervindings
Fotografie safaris en boogskiet 
Private helikopter vervoer op aanvraag

Jou Ervaringe

Indien jy soek na ʼn selfgemaakte safari is Singita Boulders Lodge net vir jou.

Geïnspereerd deur die graniet klip waarop die akkommodasie gebou is, word die elemente van vuur, klip, water en lug gelei in hierdie bekroonde ontwerp.

Twaalf luukse suites bied uitsigte van die uitgestrekte landskap deur groot glas vensters. Elke suite kom met sy eie sitkamer, kaggel, private dek en plonspoel.

Beplan jou verblyf met die verskeie aktiwiteite wat aangebied word, of dit nou die oggend of aand wildritte is of een van die ander aktiwiteite. Jy kan ook ʼn private voertuig huur met jou eie gids en spoorsnyer.

Probeer boogskiet of strek jou bene en neem deel aan n bos staptoer. By Singita is die etes die beste ondervinding. Afrika fynproewers disse wat met wyn gepaar word word aangebied en gasste kan wynproe geniet in die private kelder.

Moenie vergeet van die Singinta Spa nie!