Die luukse suites by historiese lodge in die Sabi Sands het elk 'n eie privaat stoep wat uitkyk oor die Sand Rivier.
’n Los-staande klouvoet-bad en antieke bed komplimenteer die historiese sjarme, terwyl die elektroniese kluise in die kamer, mini-kroeg, lugverkoeling, verwarming en Wi-Fi die suite modern hou. Elke suite by Kirkman’s Kamp het sy eie tee- en koffie fasiliteite, haardroër en telefoon.
Groot grasperk met besigtigingsdek
Swembad met 'n uitsig
Sitkamer en biblioteek
Buitelug eetkamer en boma
Kroeg
Kindersorg dienste
Wasgoed dienste
Safari winkel
Spa