Tydlose Glans - Jou Verblyf
Sabi Sands, Kruger Nasionale Park

Simbambili Game Lodge het elegant chalets offer views that extend over the busy waterhole.

Jou Kamer

8 Elegante chalets met ’n uitsig oor die besige watergat. Gedurende jou verblyf hier het jy ’n privaat plonspoel, sala (somerhuisie) en uitkyk dek. Geniet die Nespresso koffiemasjien, WiFi, lugverkoeling en en-suite badkamer met ’n buite-stort en bad. Een van die vele verassings vir romantiese paartjies is die spesiale “turndown” diens.

Lodge Fasiliteite

Amani Afrika-spa
Snuistery winkel
Lugverkoeling
Biblioteek
Privaat sala (somerhuisie)
Buitelug Boma