As jy eerder van die skare en helder ligte wil wegkom, dan is hierdie familie vriendelike akkommodasie in die Pilanesberg Nasionale Park ’n wildernis toevlug wat op jou wag.
Black Rhino Game Lodge bied akkommodasie in ruim, los-staande suites aan. Daar is ’n keuse tussen dubbel suites of tweeling suites. Alle kamers by die lodge het lugverkoeling, ’n televisie, tee-en koffie fasiliteite, klein kamerkroeg en ’n privaat stoep wat op die bos oopmaak. Elke kamer het ook ’n oop-plan badkamer met ’n aparte bad, asook ’n binne -en buite stort.
Kroeg
Eetkamer
Boma
Ontspanningsarea
Besigtigingsdek
Swembad
Wasgoed dienste