Aantreklike Bosveld Ervaring - Jou Verblyf
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

Die luukse Bakgatla Resort bied akkommodasie wat wissel van chalets tot safaritente en gewone kampplekke aan.

Jou Kamer

Die studio kamers en safaritente gee aan paartjies ’n meer intieme wegbreek en families sal heerlik ontspan by die gemaklike kampplek. Die studio kamers, chalets en safaritente het ’n yskas en tee en koffie maak geriewe. Die studio kamers en chalets het ook ’n TV.

Geriewe

Gaste by Bakgatla Resort ontspan gewoonlik in die ruim kamers of rondom die swembad as hulle nie op ’n wildrit of stapsafari is nie. Die Laps Gesondheid en Skoonheid Spa wat op die terrein geleë is se goed opgeleide personeel bied aan gaste verskeie behandelings.

Ander fasiliteite:
Winkel
Speelgrond
Ablusieblok
Konferensie fasiliteite