Olivers Jou Verblyf
Witrivier, Mpumalanga

Eksklusiewe Standaard Kamers: Hierdie kamers het privaat balkonne met uitsigte oor die gholfbaan. 

Jou Kamer

Individueel versier met Koningsgroot beddens (2 enkelbeddens op navraag). Die badkamers met verhitte handdoek relings is deel van die slaapkamers.  Hierdie kamers het DSTV en telefone.

Luukse Kamers: Hierdie kamers is gelee voor die swembad in die gebou langsaan. Hulle het n sitplek voor die vuurherd en is baie ruim met privaat stoepe wat uitkyk  oor die tuin en gholfbaan. 

Executive Suites:  Hulle is gelee op die eerste vloer, met privaat balkonne en uitsigte oor die swembad en tuin area: Hierdie suites het n aparte sitkamer en slaapkamer met n vuurherd in elkeen. Die badkamers spog met n opsionele buite stort wat oor die gholfbaan uitkyk.

Luukse Familie Huis: Hierdie huis is gelee net voor die swembad en is privaat met 4 skaapkamers (2 Konings grote en 2 Koningin grote beddens) slaap 8 mense. Die huis het n oop plan sitkamer, eetkamer en kombuis met n private stoep. Dit is toegerus met n DSTV, telefone. Mini-kroeg met versnaperinge, lug verkoeling, verwarmers, koffie en tee fasilitieite, kluise, haar droers en kamerjasse.

Fasiliteite

Opelug Swembad
Oliver’s Restourant 
Kruie en groente tuin
Wyn kelder
Spa en Skoonheidskliniek
Privaat parkering
Toer en vervoer dienste
Wi-fi reg deur die hotel.