Olivers Aktiwiteite
Witrivier, Mpumalanga

Die Witrivier Buiteklub het n 18 gat gholfbaan gelee langs die welige rivieroewer van die Witrivier wat deur die gholfbaan hardloop.

Witrivier Buiteklub

Gary Player en Reg Taylor het altwee gehelp om die gholf baan te ontwerp en gholf spelers op alle vlakke sal dit geniet om hier te speel. Hierdie klub bied ook tennis, krieket, hokkie en swem fasiliteite aan.

Vir die Gholfspelers

Nelspruit Gholfbaan is 20km weg gelee  en is een van Mpumalanga se top bane met n aantreklike Laeveld uitleg. Naby Hazyview is die River Bungalows Gholfklub 40km van Olivier’s gelee. Hierdie gholfbaan is langs die Sabie Rivier en offer n 18 gat kampioenskap gholfbaan en baie seekoeie  waarvoor jy moet uitkyk. Leopards Creek Buiteklub is gelee net suid van Kruger Park. Hierdie 18 gat gholfbaan is n uur se ry van die Oliver’s Country Club en offer n ongelooflike uitsig oor die Krokodil Rivier.

Die Kruger Park

Die Oliver’s Country Lodge is maklik bereikbaar vanaf Kruger Nasionale Park. Dit is n kort afstand per motor na die Numbi Hek waarheen reisigers n dag toer kan doen. Kyk uit vir olifante, kameelperde en zebras plus die Groof Vyf en baie ander wild en voels.

As u uit Kruger Park vertrek na Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is die Oliver’s Country Lodge n goeie plek om biejie uit te rus voor die vlug.

Voldag Uitstappies

Oliver’s Country Lodge bied aan gerieflike akkommodasie vir reisigers wat die Panorama Roete gaan doen met hulle eie vervoer.Dit is die perfekte basis van waar jy jou avontuur kan begin. Jy kan ook n  voldag uitstappie vanaf die Lodge doen en belangrike plekke besigtig soos Pelgrimsrus, God’s Window, die Drie Rondawels en natuurlik die Blyderivier Canyon.