Olivers
Witrivier, Mpumalanga

Ideaal vir paartjies, families en gholfspelers, Oliver’s Country Lodge  is gelee op privaat eiendom met n rustige landelike gevoel en goeie kos.

Unieke Eienskappe

Persoonlike diens en fynproewer disse
22km van Nelspruit vir inkopies en die Dobbelhuis (Casino)
Toegang tot Witrivier se Buitelugklub (betaal dieselfde as die lede) 

Jou Ervaring

Hierdie Hotel naby Kruger Nasionale Park is vir jou as jy daarvan hou om gesellig langs n warm kaggel te vertoef.

Olivers Country Lodge  is gelee in n prima posisie by die Witrivier Landgoed. Dit is knus, verwelkomend en offer ongelooflike uitsigte oor die 18 gat gholf baan. Dit is baie geskik nie net vir die ywerige gholf spelers nie maar ook vir sakereisigers omdat dit so naby gelee is aan die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Dit is die perfekte basis vir reisigers wat na en van Kruger Park, die Panorama Roete en die Blyderivier Canyon reis en kan as n dag ekskursie gedoen word omdat dit so naby gelee is.

Wittebroods paartjies en gewone paartjies het ongelooflike uitsigte van hulle balkonne af oor die swembad en tuin. Voel gekoesterd by ons spa, gelee in die hotel, wat n verskeidenheid van gesig en liggaams- behandelings sowel as masseer behandelings aanbied.  

Geniet n kersligete by Oliver se sonderlinge lekker eet restourant en komplimenteer jou ete met n bottel Suid Afrikaanse wyn of geniet n kaas fondue ondervinding in die private wyn kelder. Hulle appeltert  kom hoogs aanbeveel.