Nkomazi Wildreservaat in Mpumalanga bied 10 tent-styl kamers wat natuurlik saamsmelt met die omliggende omgewing.
Die tent-styl akkommodasie is outentiek, sonder om daardie 5-ster luukshede prys te gee en voeg sjarme tot jou bos vakansie. Jy sal mooi na omgesien word by Nkomazi Wildreservaat, met die voordeel dat jy self kies hoe jy jou tyd wil spandeer.
Moenie deur die woord ‘tent’ afgeskrik word nie! Hierdie tente is luuks, gedekoreer in antieke dekor en het al die geriewe insluitend:
Gemaklike verhitting/verkoeling
Dakwaaier
Privaat stoep
Telefoon
Tee- en koffie fasiliteite
Buitelug bad
Privaat kamerkroeg
Elektroniese kluis
Haardroeër
Internationale skakelaars
Privaat besigtigingsdekke met ’n privaat plonspoe
Eetarea
Ontspanningstent
Houtbesigtigingdek
Buitelug boma
Spa
Aandenkingswinkel